Rustenburg
Baptiste Kerk
Rev. Ernst Gouws
About Us
Die Rustenburg Baptiste Kerk se droom is om te sien hoe mense van alle ouderdomme 'n ontmoeting met Jesus Christus sal hê. Ons wil graag sien dat elke persoon sal GROEI in Geloof, GEE in Liefde, en GAAN as Dissipels, om sodoende die wêreld te bereik tot uitbreiding van God se Koninkryk.